Back to Top

Die Sterre Video (MV)

Performed By: Burgerd Botha
Length: 4:08
Written by: Stephan van Huyssteen

Burgerd Botha - Die Sterre Lyrics

Sy staan voor my
Haar oë so helder soos die son wat skyn op my soos goud deur haar hare
Ek voel haar hand saggies teen my nek af
Ek voel soos sand deur haar hande as ek sê

Die sterre is nie daar om te vergaan vir my en jou
Die son en maan sal bly waar hulle staan
Die wereld sal eendag ophou draai
Maar vir nou hoop ek dis genoeg om net vir jou te sê
Eks lief vir jou. Vir jou

Ek staan voor haar
My hart klop teen die ritme van 'n perd se hoewe - vry op die vlaktes
Sy voel my soen
My lippe teen haar mond
Ek voel haar hartklop sluit aan by my as ek sê

Die wereld sal eendag ophou draai, maar vir nou hoop ek dis genoeg om net vir jou te sê

Ons staan voor mekaar op die einde van 'n aarde aan die begin van ons lewe saam
Ek vat haar hand met belofte van 'n liefde wat groter as die toets van tyd staan
Sy kyk na my
Ek wens ek kan die oomblik vries vir so 'n skoonheid maar al wat ek kan sê

Die wereld sal eendag ophou draai, maar vir nou (vir nou)
Hoop ek dis genoeg (hoop ek) om net vir jou te sê (net vir jou te sê)

Eks lief vir jou
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Stephan van Huyssteen
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Tags:
No tags yet