Back to Top

Rooisee (feat. Liezel Pieters) Video (MV)




Performed By: Steve Hofmeyr
Language: English
Length: 3:27
Written by: STEVE HOFMEYR
[Correct Info]



Steve Hofmeyr - Rooisee (feat. Liezel Pieters) Lyrics
Official




Tussen Farao en die Rooisee, tussen warm en koud
Tussen op en af en ja en nee
Tussen alles vat en 'n bietjie gee
Maak jy my staan
Maak jy my staan
Tussen Upington en Kleinsee, los ek die wal
Stroomaf met my oge toe
Sonder jou Atlanties toe
Jy sal verstaan
Jy sal verstaan
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Tussen more en gister, lê daar vandag
Die woorde wat jy nou moes hoor
Lê in elke traan wat ek verloor
Kyk dit vergaan
Kyk dit vergaan
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Lei my deur die Rooisee
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Tussen Farao en die Rooisee, tussen warm en koud
Tussen op en af en ja en nee
Tussen alles vat en 'n bietjie gee
Maak jy my staan
Maak jy my staan
Tussen Upington en Kleinsee, los ek die wal
Stroomaf met my oge toe
Sonder jou Atlanties toe
Jy sal verstaan
Jy sal verstaan
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Tussen more en gister, lê daar vandag
Die woorde wat jy nou moes hoor
Lê in elke traan wat ek verloor
Kyk dit vergaan
Kyk dit vergaan
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Lei my deur die Rooisee
[ Correct these Lyrics ]
Writer: STEVE HOFMEYR
Copyright: Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, O/B/O DistroKid


Tags:
No tags yet