Die julle gang is n klom lifers vipers almal gebaita met snipers
En as jy mos check ons is hyper nicer vinnig te ruk vir die slicer
En dappie hy soek nog n lighter Michael change nog die werk in n diaper
Way ek het gehoor in jou cypher
Who pakamesa jou nomma jou typer
Way jy
Almal die honne gebaita
Almal die honne ken honne wat nog honne ken en die honne is strikers
Way jy
Way jy
Almal die honne gebaita
Almal die honne ken honne wat nog honne ken en die honne is strikers
Way jy
Way jy
Been on the field from young f*ck that man I've been in the field from early
If you ain't touched a ten in the trap can't chat to me my mans not worthy
This gyal come way too leng I was shocked when I found out she was like thirty
I'll bust my gun in a dance like there's no way I'll get f*cking sturdy
VPN always comes in handy glitch too hot but you know I'll still risk it
Of course I'll risk it
If I drill that I know bro gon assist it
Hold this smoke for your family can't find him imma catch his sibling
Run man down got me doing up fitness
They know my ting I stand on my business
Way jy
Almal die honne gebaita
Almal die honne ken honne wat nog honne ken en die honne is strikers
Way jy
Way jy
Almal die honne gebaita
Almal die honne ken honne wat nog honne ken en die honne is strikers
Way jy
Way jy
Eks demon
Almal viet gang is a siek ding
Boeta he drink ous net litres
Stuur die account want hier dala ons features
Is like
Ek vergeet niks
M op my kop soos Vegeta
Ek slat my op hulle sieta gryp ek n bat slat my opp net soes cricket
Gang waar die sh
Ek slat my
Ek slat my hemp soes n vatos
My cousin hys Italiano
Phone ek my shooter
Hy stiek uit as vaano
Almal my honne is vatas klim in die ring ek maak hits nets soes paco
Is like
Hulle wiet nie vir my Sal j nooit kan vergeet nie
As ek nou n dm moet stuur en Ek vra vir die sh
En dan hartloop die glickys
Is like hulle viet nie van honne wat Ek al gebreek het
Like wat jy gejaar met n was jy gejaar met n pal of n mess al ge stiek al
It's like
Hulle is victims
Boeta ek hou ek vergeet niks