Tussen lyne lê ek nou my hart neer
Want woorde is moeilik om oor te praat
Voel goed om te weet dat jy my steeds vas hou
Na al hierdie jare
Ek sal woestyne deurnag loop
Om jou vas te hou
Ek sal riviere deur en deur swem net vir jou
Ek sal vir goliat kaalvuis aanvat net om jou hart te wen
Ek sal dit alles doen net vir jou
Ek sal
In ñ brief is die woorde ek lief jou (ek lief jou met alles in my)
My hande kan praat maar my woorde is min (al maak dit nie sin nie)
Ek staan op my knieë vanaand en ek dank hom
Wil nie omblaai nie
Ek sal woestyne deurnag loop
Om jou vas te hou
Ek sal riviere deur en deur swem net vir jou
Ek sal vir goliat kaalvuis aanvat net om jou hart te wen
Ek sal dit alles doen net vir jou
Ek sal
Al kom daar donker tye
Ek sal jou hand vashou
Jy's veilig hier langs my
Weet net ek's lief vir jou
Ek sal die hoogste berge klim om by jou te wees
Ek sal die storms van voor af baklei
Ooh jy sal myne wees (jy sal myne wees)
Ek sal vir goliat kaalvuis aanvat net om jou hart te wen
Ek sal dit alles doen net vir jou
Ek sal
Ek sal
Ek sal