Back to Top

Andre Nel - Spoorloos Lyrics



Andre Nel - Spoorloos Lyrics




Ek wil so graag met jou gesels
In jou arms le en jou als vertel
Ek wil so graag alles met jou deel
Want saam met jou voel ek weer heel

Iewers het ek jou verloor
Erens langs die pad myself verplaas
Waar sou ek soek as ek jou wou vind
Miskien moet ek net by myself begin

Spoorloos verdwyn
Ek is die bloed in my are kwyt
Spoorloos verdwyn
Jy was die lewe in my dooie lyf

Ons was altyd saam van oggend tot aand
Nou voel dit of ek alleen hier staan
Jy's die beste plan wat ek kon beraam
Beter as sonskyn of die sekelmaan

Wanneer kom jy weer terug na my
Dat ons saam op die gras kan le en sterre kyk
Waar sou ek soek as ek jou wou vind
Miskien moet ek wag tot jy my ook mis

Spoorloos verdwyn
Ek is die bloed in my are kwyt
Jy't spoorloos verdwyn
Jy was die lewe in my dooie lyf

Spoorloos verdwyn
Ek is die sin in my lewe kwyt
Jy't spoorloos verdwyn
Jy was die glas en ek die wyn
Jy was die glas en ek die wyn
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Ek wil so graag met jou gesels
In jou arms le en jou als vertel
Ek wil so graag alles met jou deel
Want saam met jou voel ek weer heel

Iewers het ek jou verloor
Erens langs die pad myself verplaas
Waar sou ek soek as ek jou wou vind
Miskien moet ek net by myself begin

Spoorloos verdwyn
Ek is die bloed in my are kwyt
Spoorloos verdwyn
Jy was die lewe in my dooie lyf

Ons was altyd saam van oggend tot aand
Nou voel dit of ek alleen hier staan
Jy's die beste plan wat ek kon beraam
Beter as sonskyn of die sekelmaan

Wanneer kom jy weer terug na my
Dat ons saam op die gras kan le en sterre kyk
Waar sou ek soek as ek jou wou vind
Miskien moet ek wag tot jy my ook mis

Spoorloos verdwyn
Ek is die bloed in my are kwyt
Jy't spoorloos verdwyn
Jy was die lewe in my dooie lyf

Spoorloos verdwyn
Ek is die sin in my lewe kwyt
Jy't spoorloos verdwyn
Jy was die glas en ek die wyn
Jy was die glas en ek die wyn
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Andre Nel
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Andre Nel



Andre Nel - Spoorloos Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Andre Nel
Language: English
Length: 4:40
Written by: Andre Nel

Tags:
No tags yet