Back to Top

anja - Risiko (Kampvuur Sessie I) Lyrics



anja - Risiko (Kampvuur Sessie I) Lyrics
Official




Jou oog gevang al in die mall
Jys handsome dark en ook tall
Groot geskrik toe jy nader kom
Jy vra my of ek saam met jou
Koffie sal gaan drink net gou
Ek dink dis dalk n fout
My hart gebreek n honderd maal
Gese ek moet jou een kans gee
Ek besluit toe dan en daar
Kom ek probeer
Nog een keer
Dalk gaan ek my vingers brand
Of ons twee praat so lank
Dat hulle ons hier uit moet jaag
Dalk verloor ek my hart
Op jou dan se jy
Nee wat
Ek sien dit gebeur alklaar
Dis n Risiko
Maar jys dalk net wat ek soek
Nou loop ons al hand aan hand
Ek het toe die kans gevat
Diep in jou arms beland
Maar ek bly aanhou stry
Met myself gaan jy bly
Gaan jy eendag pak en ry
My hart gebreek n honderd maal
So stukkend net vir jou gegee
En ek is nogals verbaas
Want hys weer
Weer genees
Dalk gaan ek my vingers brand
Of ons twee praat so lank
Dat hulle ons hier uit moet jaag
Dalk verloor ek my hart
Op jou dan se jy
Nee wat
Ek sien dit gebeur alklaar
Dis n Risiko
Maar jys dalk net wat ek soek
Oh oh
Maar jys dalk net wat ek soek
Oh oh oh
Dalk gaan ek my vingers brand
Mhmm
Dalk verloor ek my hart
Mhmm
Dis n Risiko
Maar ek dink jys net wat ek soek
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Jou oog gevang al in die mall
Jys handsome dark en ook tall
Groot geskrik toe jy nader kom
Jy vra my of ek saam met jou
Koffie sal gaan drink net gou
Ek dink dis dalk n fout
My hart gebreek n honderd maal
Gese ek moet jou een kans gee
Ek besluit toe dan en daar
Kom ek probeer
Nog een keer
Dalk gaan ek my vingers brand
Of ons twee praat so lank
Dat hulle ons hier uit moet jaag
Dalk verloor ek my hart
Op jou dan se jy
Nee wat
Ek sien dit gebeur alklaar
Dis n Risiko
Maar jys dalk net wat ek soek
Nou loop ons al hand aan hand
Ek het toe die kans gevat
Diep in jou arms beland
Maar ek bly aanhou stry
Met myself gaan jy bly
Gaan jy eendag pak en ry
My hart gebreek n honderd maal
So stukkend net vir jou gegee
En ek is nogals verbaas
Want hys weer
Weer genees
Dalk gaan ek my vingers brand
Of ons twee praat so lank
Dat hulle ons hier uit moet jaag
Dalk verloor ek my hart
Op jou dan se jy
Nee wat
Ek sien dit gebeur alklaar
Dis n Risiko
Maar jys dalk net wat ek soek
Oh oh
Maar jys dalk net wat ek soek
Oh oh oh
Dalk gaan ek my vingers brand
Mhmm
Dalk verloor ek my hart
Mhmm
Dis n Risiko
Maar ek dink jys net wat ek soek
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Anja Gerber
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: anja



anja - Risiko (Kampvuur Sessie I) Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: anja
Language: English
Length: 2:46
Written by: Anja Gerber
[Correct Info]
Tags:
No tags yet