Back to Top

Bloekom Brandt Band - Besope Man Lyrics



Bloekom Brandt Band - Besope Man Lyrics




Die winter kom, die jare gaan
Êrens sing daar 'n besope man
Die nag word lank, die dae kort
Die besope man wil sy hart uitstort

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand

Met sy bottel regs, en sy rugsak links
Sit hy langs die spoor en sy hartlied sing
Hy glimlag breed, en sy beursie is dun
Hy vat nog 'n sluk, gooi sy sorges in die gin

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand

Die nag was koud, die son bak warm
Die man is stil, na die trein se geraas
Die man is stil, na die trein se geraas

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Die winter kom, die jare gaan
Êrens sing daar 'n besope man
Die nag word lank, die dae kort
Die besope man wil sy hart uitstort

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand

Met sy bottel regs, en sy rugsak links
Sit hy langs die spoor en sy hartlied sing
Hy glimlag breed, en sy beursie is dun
Hy vat nog 'n sluk, gooi sy sorges in die gin

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand

Die nag was koud, die son bak warm
Die man is stil, na die trein se geraas
Die man is stil, na die trein se geraas

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand

Met 'n bottel in die hand
En die duiwel aan sy kant
Word hy nader gestoot
Na die krans se rand
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Carel Harmse
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid




Bloekom Brandt Band - Besope Man Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Bloekom Brandt Band
Language: English
Length: 3:48
Written by: Carel Harmse
[Correct Info]
Tags:
No tags yet