Back to Top

Bruce Mann - Bruin Oë Lyrics



Bruce Mann - Bruin Oë Lyrics




Sy, sy ken 'n pad
Wat jy gerus kan stap
Sy, sy ken die lewe
Weet al die redes
Sy't 'n sleutel
Vir daai deur
Sluit dit oop
Daar's jou hoop
Kyk nie terug
Dan bly dit oop
My belofte is jou beloning

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Sy, sy ken 'n pad
Wat jy gerus kan stap
Sy, sy gee 'n raaisel
Antwoord is in die blaaie
Sy't 'n slot
Vir daai deur
Sluit dit toe
Die slegte goed
Kyk nie terug
Dan bly dit toe
My belofte is jou beloning

Kyk haar in haar oë
Sal sy met jou toor
Luister na haar woorde
Dan word jy weer gebore

Kyk haar in haar oë
Sal sy met jou toor
Luister na haar woorde
Dan word jy weer weer gebore

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Daar is jou pad
Wat jy nou wil stap
Weg van die einde
Volg net die seine
Daar's 'n klop
Aan die deur
Maak dit oop
Hallo spook
Kom maar in
Welkom tuis
My belofte is jou beloning

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

My belofte is jou beloning
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Sy, sy ken 'n pad
Wat jy gerus kan stap
Sy, sy ken die lewe
Weet al die redes
Sy't 'n sleutel
Vir daai deur
Sluit dit oop
Daar's jou hoop
Kyk nie terug
Dan bly dit oop
My belofte is jou beloning

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Sy, sy ken 'n pad
Wat jy gerus kan stap
Sy, sy gee 'n raaisel
Antwoord is in die blaaie
Sy't 'n slot
Vir daai deur
Sluit dit toe
Die slegte goed
Kyk nie terug
Dan bly dit toe
My belofte is jou beloning

Kyk haar in haar oë
Sal sy met jou toor
Luister na haar woorde
Dan word jy weer gebore

Kyk haar in haar oë
Sal sy met jou toor
Luister na haar woorde
Dan word jy weer weer gebore

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Daar is jou pad
Wat jy nou wil stap
Weg van die einde
Volg net die seine
Daar's 'n klop
Aan die deur
Maak dit oop
Hallo spook
Kom maar in
Welkom tuis
My belofte is jou beloning

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

Met haar bruin oë
Wat betoor
Spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor
In haar anywho's
Is daar tog gevoel
Sy spreuk sy woorde
Wat jy wil hoor

My belofte is jou beloning
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Bruce Mann
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Bruce Mann



Bruce Mann - Bruin Oë Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Bruce Mann
Language: English
Length: 4:08
Written by: Bruce Mann

Tags:
No tags yet