Back to Top

Burgerd Botha - Sonder Rame Lyrics

Burgerd Botha - Sonder Rame Lyrics

In die hitte van die kamer met die son wat buite skyn én die fotos sonder rame
Nou's sy weg een my hart kwyn
Ek sal als van my gee om haar terug te kry
Maar my kanse lyk al meer skraal
En die lied in my hart voel vaal

Sal liefde my ooit weer kom vind?
Kan ek weer jubel met die vreugde van 'n kind?
Kan blydskap die duister laat verdwyn en die lig weer in my hart kom skyn?
Die pyn verdwyn

In die koelte van die skemer voel my siel nogsteeds alleen
Die gedagtes wat ek koester rol oor my soos sagte reën
Dit sal als van my neem om haar te vergeet
Daardie lag mag ek nie onthou
Sy't my reeds in vergeet toegevou

Sal liefde my ooit weer onthou?
My wese heelmaak al is dit net vir nou?

Die verwyte wat ek nie kan keer tref my weer en weer
Laat my verlang na dit wat was en wat kon wees

Sal liefde my ooit weer vertrou?
Ek sit nou in die stilte van berou

Die pyn wil nie verdwyn
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Burgerd Botha, Reinette Boshoff
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Burgerd Botha - Sonder Rame Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Burgerd Botha
Length: 3:29
Written by: Burgerd Botha, Reinette Boshoff

Tags:
No tags yet