Back to Top

Vat My Huistoe Video (MV)

Burgerd Botha - Vat My Huistoe Lyrics

As die stof gaan lê sal jy my dra sal jy my vashou?
Het ek té veel gesê?
Weet jy nog wat my hart wil hê?
As die wiel ophou draai
Sal jy my nog 'n tweede kans gee
'N Nuwe hoofstuk blaai want ek wil oor begin

So vat my huistoe dat ek myself in jou arms kan verloor
Terug na jou toe
Ek was blind maar my hart herken jou spoor
Waar jy gaan sal ek jou volg
Dit is net waar ek wil wees

Is dit nou té laat om als te sê wat ek wou sê?
Het ek té veel gepraat of hang jy ook nog aan my lippe?

Die son die maan en die sterre sal ek vir jou gaan haal
En anderkant die aarde se bodem afval
Breek my vorm my totdat jy vir my kan vashou
Ek voel die vuur in my - laat my siel weer lewe kry

Vat my huistoe dat ek myself in jou arms kan verloor

[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Burgerd Botha, Joshua Oosthuizen
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Tags:
No tags yet