In die donker op my knieë het ek iets van my wat ek voor U bring om te belei
Ek kla te veel en doen te min
Waar sal ek begin om my saak met U weer reg te maak?
Vergewe my as ek nie elke keer my seëninge tel
My kruis is klein en deur my pyn het U vir my gedra
Troos die siele wat swaarder as ek kry
Wat die lewe wil vermei en nie hoop vir môre kry
Gee my 'n hart wat nie sukkel om te seën met wat U vir my leen
Dis U wat gee en neem
Leer my om meer te gee as waarvoor ek vra

Laat my hart U liefde bloei
Al brand alles om my af tot op die grond
Skenk U gees vir my laat ek U altyd vrylik belei
Waar U my stuur sal U my kry
Vergewe my as ek nie elke keer my seëninge tel
My kruis is klein en deur my pyn het U vir my gedra
Troos die siele wat swaarder as ek kry
Wat die lewe wil vermei en nie hoop vir môre kry
Gee my 'n hart wat nie sukkel om te seën met wat U vir my leen
Dis U wat gee en neem
Leer my om meer te gee as waarvoor ek vra
Leer my om meer te gee as waarvoor ek vra
U liefde sal skyn deur al die pyn
In ander se donker uur smeek ek vir U