Back to Top

CAPE TOWN EFFECTS - N UU Lyrics

CAPE TOWN EFFECTS - N UU Lyrics

'n|uu'
Jaak & Tebz Jaak
Rus in vriee Aenki Kassie/ gepraate taal wat landjie bust nie/ hul't
Die land ko steel, kan man'tjie trust nie/ hul glad verbeel, die
San'tie klassie/ is hulle annie jassie// maddie N|uu taal/ is soes
Staal/ geroes al/ ma niks watte goeie poets sal/ goed stel/ in jou
Toestel/ woed hel/ vanne groep wel/ wat soes sel/ moes skel, koes!/
Soes wit hel verwoes, pel/ oes!// Komani stam/ roep daarannie Xam/ Xam verstaan annie man/ Xam's te verwaand an die? kant/ soe vergaan dannie man/ en oekie praat vannie land/ soe hou die praat annie gang/ mwah is Jaak annie brand/ is iets wat statussie kan/ vervaardigie san!/ it het waarde hie kant/ versadigie klank// Net twie sprekers bly oor/ ma hie
Op speakers in my oor/ hoorie wrekers van sy moord/ jaddie brekers van sy woord/ rugstekers kry an sy boord/ ennie wingerd/ jy bly annie slinger/ slave van indringer/ druiwe inbringer/ myt kind klimmer/ met stywe ding, dunner/ kleiner as lit vinger// Kgalagadi transfrontier/
Ja hulle ko maak hie avontuur/ sit hul park hie, gooi af o?s hier/ ja
Hulle traakie, crush ons vuur/ Taki, Khuka Xasi was mos hier!/ was mos hier/ o?s was mos hier/ hier!// huismense, eland mense/ verdryf grense/ my mense, geel wang mense/ beskryf wense// Land, water, waarheid, liefde X9
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Nicolas THIRY, Jacques JACOBS, Montle MOOROSI, Teboho SEMELA
Copyright: Lyrics © JARRING EFFECTS LABEL

CAPE TOWN EFFECTS - N UU Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet