Soos windrigters by die duine, sal ek jou hart omvou jy's myne
Iewers langs die pad skryf ons 'n storie sonder klank
Gee my bottels medisyne, Ek kan my kop verloor jy's myne
Gee my alles wat jy het, ek gee jou alles wat ek het
Ek hoor jou praat ek wens jy wil net bedaar
Ek weet die tyd is lank en die wereld op jou skouers is swaar
Maak toe jou oe, voel my hande deur jou hare
Dit raak beter ek sweer. Dit raak beter
Ek wens jy wil bedaar
Ek kan onthou toe ons wou
Ek kan onthou toe ons wou
Ek kan onthou toe ons wou
Ek kan onthou toe ons, wou
Ek hoor jou praat ek wens jy wil net bedaar
Ek weet die tyd is lank en die wereld op jou skouers is swaar
Maak toe jou oe, voel my hande deur jou hare
Dit raak beter ek sweer, dit raak beter
Ek wens jy wil bedaar