Back to Top

Hoekom Raak Jy Naar Video (MV)

Performed By: Die Ster
Language: English
Length: 3:32
Written by: Bryson Appels

Die Ster - Hoekom Raak Jy Naar Lyrics
Official

Ek en my ouens in jou town bra
Hoekom raak jy naar
Trek op in jou round bra
Hoekom raak jy naar
Hies kinders wat my nxa bra
Hoekom raak jy naar
Sê my hoekom raak jy naar
Ek en my ouens in jou town bra
Hoekom raak jy naar
Trek op in jou round bra
Hoekom raak jy naar
Hies kinders wat my nxa bra
Hoekom raak jy naar
Sê my hoekom raak jy naar
Ek en my ouens in jou town bra
Hoekom raak jy naar
Trek op in jou round bra
Hoekom raak jy naar
Hies kinders wat my nxa bra
Hoekom raak jy naar
Sê my hoekom raak jy naar
Nou is heel verbasend hoe gesiggies dan nou suur trek
Niemand celebrate mos saam toe ekke mos gevuur het
Al wat ek dan ooit gesoek het was maarnet my respect
Die dag wat ek gaan val dan het Fat joe al ń six pack
Sies Jack!
Kyk dan hoe spien ek
Merchandise begin net om sure te maak my team's set
Jyt dom geraak
Hoop jy Koop iets met jou street cred
Is hood artists when we draw we make 'em lean back
Ek check alles wat ek doen en ek fokus op eet
Jy check alles wat ek doen man jy fokus verkeerd
Die kroon is vol dorings bru en ek hoop jys gereed
Dit voel leka op jou kop tot daai dorings jou steek
So raak naar trek ju gesig as ekke op trek
Want somehow verwag jy borde as ek op skep
Was lonely soos daai L toe ekke mos ń loss het
Nou sien ek W's en double you eks lost jack

Sê my hoekom doen jy daai
Se my hoekom change jou vibe
Hoekom raak jy naar wane ek verby jou line
Dink jy dit is cool bra dink jy dit is kwaai
Ek was happy toe jy wen klap nou hande come on guys
So hiesit honde
Jy ken my nommer
Bel vir my as daar ietsie jou bekommer
Ek weet jy wonder
Jy sien it honde
Is lonely nou hie bo maar was lonelier daar onder
Julle sug en dit laat sukkel terwyl ek die champ bly
To drown the champ's pain nou sip ons op champagne
Begin n campaign vir dies wat die champ blame
Ek maak nat en jy voel druppels jys onder die champ's reign
Die way jy voel bru vir my isit obvious
Want as ek optrek affect dit jou confidence
Jy voel ek skuld jou en daais wat mos die story is
Let me tell it to you straight you not naar you nauseas
Die way jy voel bru vir my isit obvious
Want as ek optrek affect dit jou confidence
Jy voel ek skuld jou en daais wat mos die story is
Let me tell it to you straight you not just naar you nauseas
Ek en my ouens in jou town bra
Hoekom raak jy naar
Trek op in jou round bra
Hoekom raak jy naar
Hies kinders wat my nxa bra
Hoekom raak jy naar
Sê my hoekom raak jy naar
Ek en my ouens in jou town bra
Hoekom raak jy naar
Trek op in jou round bra
Hoekom raak jy naar
Hies kinders wat my nxa bra
Hoekom raak jy naar
Sê my hoekom raak jy naar
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Bryson Appels
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Die Ster

Tags:
No tags yet