Back to Top

Drickus - Jou Hart by My Gesteel Lyrics



Drickus - Jou Hart by My Gesteel Lyrics




Daardie aand toe ek jou verloor het
Het ek gewonder sal ek ooit weer liefde vind, want liefde is mos blind
Gesit en staar vir ure,vas gevang tussen net 4 mure
Wat my nie wil laat gaan,geen krag om op te staan!
Met alles in my sal ek jou nou kan belowe
Want ek het jou nodig nou soos nog nooit tevore
Ek het my hart aan jou verkoop
Jy het gesweer ja tot die dood
Waar is die liefde dan nou heen?
Wie het jou hart by my kom steel?

Ons was gebore vir mekaar!
Jy't my nog lief se tog dis waar
Dit voel nog alles soos n droom
Wie het jou hart by my kom steel?

Met al my mag veg ek vir jou
Jy wil omdraai en vashou
Maar emosies trek jou terug
Jy soek net nog n brug!

Waar het als verkeerd geloop?
Hoor jy die dreuning in my nood?
Hier staan ek voor jou op my kniee ,en se ek is nog lief vir jou!
Ek het my hart aan jou verkoop
Jy het gesweer ja tot die dood
Waar is die liefde dan nou heen?
Wie het jou hart by my kom steel?

Ons was gebore vir mekaar!
Jy't my nog lief se tog dis waar
Dit voel nog alles soos n droom
Wie het jou hart by my kom steel?
Ek het my hart aan jou verkoop
Jy het gesweer ja tot die dood
Waar is die liefde dan nou heen?
Wie het jou hart by my kom steel?

Ons was gebore vir mekaar!
Jy't my nog lief se tog dis waar
Dit voel nog alles soos n droom,
Wie het jou hart by my kom steel?
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Daardie aand toe ek jou verloor het
Het ek gewonder sal ek ooit weer liefde vind, want liefde is mos blind
Gesit en staar vir ure,vas gevang tussen net 4 mure
Wat my nie wil laat gaan,geen krag om op te staan!
Met alles in my sal ek jou nou kan belowe
Want ek het jou nodig nou soos nog nooit tevore
Ek het my hart aan jou verkoop
Jy het gesweer ja tot die dood
Waar is die liefde dan nou heen?
Wie het jou hart by my kom steel?

Ons was gebore vir mekaar!
Jy't my nog lief se tog dis waar
Dit voel nog alles soos n droom
Wie het jou hart by my kom steel?

Met al my mag veg ek vir jou
Jy wil omdraai en vashou
Maar emosies trek jou terug
Jy soek net nog n brug!

Waar het als verkeerd geloop?
Hoor jy die dreuning in my nood?
Hier staan ek voor jou op my kniee ,en se ek is nog lief vir jou!
Ek het my hart aan jou verkoop
Jy het gesweer ja tot die dood
Waar is die liefde dan nou heen?
Wie het jou hart by my kom steel?

Ons was gebore vir mekaar!
Jy't my nog lief se tog dis waar
Dit voel nog alles soos n droom
Wie het jou hart by my kom steel?
Ek het my hart aan jou verkoop
Jy het gesweer ja tot die dood
Waar is die liefde dan nou heen?
Wie het jou hart by my kom steel?

Ons was gebore vir mekaar!
Jy't my nog lief se tog dis waar
Dit voel nog alles soos n droom,
Wie het jou hart by my kom steel?
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Hendrik Bezuidenhout
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Drickus



Drickus - Jou Hart by My Gesteel Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Drickus
Length: 3:50
Written by: Hendrik Bezuidenhout
[Correct Info]
Tags:
No tags yet