Back to Top

Drickus - Pad Is Nou Lyrics

Drickus - Pad Is Nou Lyrics

Raak dood stil,kyk na jouself!
Sien jy die plan begin dieper te delf
Besef tog ons is hier vir n doel
Ons staan in geloof,nie wat ons voel

Doep doep doe doe
Doep doe doe doe
Doep doep doe die pad is nou
Doep doep doe doe
Doep doe doe doe
Doep doep doe vas sal ek klou

Jy moet weet elkeen het n gawe!
N gawe om die wereld beter te maa
Bewaak jou hart vergeet die verlede
Kyk na bo hou aan glo

Doep doep doe doe
Doep doe doe doe
Doep doep doe die pad is nou
Doep doep doe doe
Doep doe doe doe
Doep doep doe vas sal ek klou

Want die tyd sal kom,jy sal val en seer kry
Die lewe is rof,ja die lewe raak rof
Maar die val en seer is wat ons dinge leer
Ja jy skud af die stof ,Ja jy skud af die stof

[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Raak dood stil,kyk na jouself!
Sien jy die plan begin dieper te delf
Besef tog ons is hier vir n doel
Ons staan in geloof,nie wat ons voel

Doep doep doe doe
Doep doe doe doe
Doep doep doe die pad is nou
Doep doep doe doe
Doep doe doe doe
Doep doep doe vas sal ek klou

Jy moet weet elkeen het n gawe!
N gawe om die wereld beter te maa
Bewaak jou hart vergeet die verlede
Kyk na bo hou aan glo

Doep doep doe doe
Doep doe doe doe
Doep doep doe die pad is nou
Doep doep doe doe
Doep doe doe doe
Doep doep doe vas sal ek klou

Want die tyd sal kom,jy sal val en seer kry
Die lewe is rof,ja die lewe raak rof
Maar die val en seer is wat ons dinge leer
Ja jy skud af die stof ,Ja jy skud af die stof

Doep doep doe doe
Doep doe doe doe
Doep doep doe die pad is nou
Doep doep doe doe
Doep doe doe doe
Doep doep doe vas sal ek klou

Want die tyd sal kom,jy sal val en seer kry
Die lewe is rof,ja die lewe raak rof
Maar die val en seer is wat ons dinge leer
Ja jy skud af die stof ,Ja jy skud af die stof
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Hendrik Bezuidenhout
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Drickus

Drickus - Pad Is Nou Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Drickus
Language: English
Length: 3:19
Written by: Hendrik Bezuidenhout
[Correct Info]
Tags:
No tags yet