Want eks mal oor jou
Want eks mal oor jou
Want eks mal oor jou
Want eks mal oor jou oh oh
Want eks mal oor jou
Baby ek kyk vir jou
Ek kan nie glo ons staan op trou
Dis nou ek en jy
Enige plek enige tyd
Kom ons pak ons tasse en verhuis
Dit was n droom
Nou is dit realityd
Check it uit
Lang jou in ons eie huis
Lekker tuis
Kom ons maak dit net lekker
Want eks mal oor jou
Baby ek kan nie ophou dink aan jou
Jys so beautiful
Jys Out of this world
Jy maak my kop twirl
Al in die ronde
So verlief soos n dief in die nag het jy my hart gesteel