Daar is krag
In U naam
Krag wat dooies weer laat leef
Krag wat sonde kan vergeef
Daar is krag
In U naam
Krag wat berge kan verskuif
Krag wat duisternis verdryf
Deur U Gees hier binne my
Dieselfde krag wat siekes kan genees
Leef in my
Leef in my
Dieselfde krag wat blindes kan laat sien
Leef in my
Leef in my
U leef in my
Daar is krag
In U naam
Krag wat storms kan beveel
Krag wat hoop in my verseël
Deur U Gees hier binne my
Dieselfde krag wat siekes kan genees
Leef in my
Leef in my
Dieselfde krag wat blindes kan laat sien
Leef in my
Leef in my
U leef in my
U leef in my
My krag word net in Jesus gevind
Ek's sterk selfs wanneer my swakheid my wil bind
Deur genade is ek vry
Deur U krag in My
My krag word net in Jesus gevind
Ek's sterk selfs wanneer my swakheid my wil bind
Deur genade is ek vry
Deur U krag in My
Dieselfde krag wat siekes kan genees
Leef in my
Leef in my
Dieselfde krag wat blindes kan laat sien
Leef in my
Leef in my
U leef in my
U leef in my
U leef in my