Back to Top

Helde Bloei Soms - Kariega Lyrics



Helde Bloei Soms - Kariega Lyrics
Official




Ek was al daar
In die tuindorp van die ooskaap
Ek was al daar
Saag uitenhage
Alles is anders
Jou naam is nou 'kariega'
En vanaand gaan ek uitgaan
Na 'gqeberha'
Ek wou jou nooit verlaat nie
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ons het mooi bome
Ons het mooi blomme
Ons het mooi fabrieke
En almal ry dieselfde karre
Die bottelstoor
Is gewoonlik
Oop
Ek gaan net eenkaar leef
Maar ek gaan ook net eenkeer dood
Ek sou jou nooit verlaat nie
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd kak maak
In die tuindorp van die ooskaap
As ek verveeld is
Dan gooi ek n klip
En ek ry suid oos
Vir 7.8 kilometer
Vir ongeveer 8 minute
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Ek was al daar
In die tuindorp van die ooskaap
Ek was al daar
Saag uitenhage
Alles is anders
Jou naam is nou 'kariega'
En vanaand gaan ek uitgaan
Na 'gqeberha'
Ek wou jou nooit verlaat nie
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ons het mooi bome
Ons het mooi blomme
Ons het mooi fabrieke
En almal ry dieselfde karre
Die bottelstoor
Is gewoonlik
Oop
Ek gaan net eenkaar leef
Maar ek gaan ook net eenkeer dood
Ek sou jou nooit verlaat nie
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd dronk raak
In die tuindorp van die ooskaap
Ek wil net heeltyd kak maak
In die tuindorp van die ooskaap
As ek verveeld is
Dan gooi ek n klip
En ek ry suid oos
Vir 7.8 kilometer
Vir ongeveer 8 minute
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Adriaan Joubert, Adriaan Moolman
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid




Helde Bloei Soms - Kariega Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Helde Bloei Soms
Language: English
Length: 3:13
Written by: Adriaan Joubert, Adriaan Moolman

Tags:
No tags yet