Ek is n vuil uil
En ek hou van baklei
As jy hier instap
Dan gaan jy kak
N afrikaans sprekende
In die suidelike voorstede
N afrikaans sprekende
In die suidelike voorstede
Ek voel n fok
Regtig, ek voel n fok
Ek kan nie my huur bekostig nie
Maar daar is altyd geld vir n goeie tyd
N afrikaans sprekende
In die suidelike voorstede
N afrikaans sprekende
In die suidelike voorstede
Ek voel n fok
Ek is nie
Hier
Om jou te beindruk nie
Ek is hier
Vir bier
En vir plesier
Ek is n vuil uil
Ek ken mense maar ek ken hulle nie regtig nie
Hulle maak sulke uil geluide
Hulle maak sulke uil geluide
N afrikaans sprekende
In die suidelike voorstede
N afrikaans sprekende
In die suidelike voorstede
Ek voel n fok