Back to Top

Hennas - Kwart voor 12 Lyrics



Hennas - Kwart voor 12 Lyrics




Eks jammer eks alweer verkeerd
Ek probeer nog uit my foute leer
Met jou hande wat deur my hare vee
Is die toekoms dan bedoel vir ons twee

Want ek dink vannaand
Terug aan die dae
Terwyl ek lê hier langs haar
Verskoon my angsaanval
Of as ek soms onrustig slaap
Ek dink ek mis die ou dae

Want dis ek en jy
Wat kwart voor twaalf in my volla ry
Jy hang hier by die venster uit
Jys die rede vir die lig hier binne my
Sal tyd ons vang
En ons lywe weer in stof vergaan
Ek mis die strate van Pretoria
Dinge was nog maklik daar
Dinge was

Eks jammer soms praat ek teveel
Ek probeer maar net my gedagtes deel
Is dit die hemel wat ek in jou oë verbeel
Jy red my uit die donker wat games wil speel

Want ek dink vannaand
Terug aan die dae
Terwyl ek lê hier langs haar
Verskoon my angsaanval
Of as ek soms onrustig slaap
Ek dink ek mis die ou dae

Want dis ek en jy
Wat kwart voor twaalf in my volla ry
Jy hang hier by die venster uit
Jys die rede vir die lig hier binne my
Sal tyd ons vang
En ons lywe weer in stof vergaan
Ek mis die strate van Pretoria
Dinge was nog maklik daar
Ek mis jou lag
Toe ons jonger was
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Eks jammer eks alweer verkeerd
Ek probeer nog uit my foute leer
Met jou hande wat deur my hare vee
Is die toekoms dan bedoel vir ons twee

Want ek dink vannaand
Terug aan die dae
Terwyl ek lê hier langs haar
Verskoon my angsaanval
Of as ek soms onrustig slaap
Ek dink ek mis die ou dae

Want dis ek en jy
Wat kwart voor twaalf in my volla ry
Jy hang hier by die venster uit
Jys die rede vir die lig hier binne my
Sal tyd ons vang
En ons lywe weer in stof vergaan
Ek mis die strate van Pretoria
Dinge was nog maklik daar
Dinge was

Eks jammer soms praat ek teveel
Ek probeer maar net my gedagtes deel
Is dit die hemel wat ek in jou oë verbeel
Jy red my uit die donker wat games wil speel

Want ek dink vannaand
Terug aan die dae
Terwyl ek lê hier langs haar
Verskoon my angsaanval
Of as ek soms onrustig slaap
Ek dink ek mis die ou dae

Want dis ek en jy
Wat kwart voor twaalf in my volla ry
Jy hang hier by die venster uit
Jys die rede vir die lig hier binne my
Sal tyd ons vang
En ons lywe weer in stof vergaan
Ek mis die strate van Pretoria
Dinge was nog maklik daar
Ek mis jou lag
Toe ons jonger was
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Eric Streso, Hendro Duplessis
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Hennas



Hennas - Kwart voor 12 Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Hennas
Language: English
Length: 3:33
Written by: Eric Streso, Hendro Duplessis
[Correct Info]
Tags:
No tags yet