Back to Top

Jy't My Hartklop Geword Video (MV)

Performed By: Jaco Losgelaat
Length: 3:41
Written by: Jaco Losgelaat

Jaco Losgelaat - Jy't My Hartklop Geword Lyrics

Ek sal jou nie soek in die sterre
Want deur die dag is jy dan weg van my
Vir altyd in my hart gebere
Dis al waaraan ek vashou want daar was eens `n jy

In tye wat ons saam gedeel het, saam gelag het, saam gehuil het
En al die stories van jou lewe, wat jy my vertel het
En jou hart wat jy met almal kon deel

Oooohhooo, jyt my hartklop geword
Met jou ritme gee jy my die asem wat ek kort
Ooooohhooo, jyt my hartklop geword
Ek kan aangaan want dis jy wat nou hier in my hart klop

Van alles mis ek jou stem die meeste
Al die wysheid in jou raad

Met jou ritme gee jy my die asem wat ek skort

Die leemte los n hartseer wat niks en niemand kan heel
Ek het dan al die herinneringe wat niemand ooit van my kan steel
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Jaco Losgelaat
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Tags:
No tags yet