Back to Top

Jacques Steyn - Die Dolk Van Jou Kyk Lyrics



Jacques Steyn - Die Dolk Van Jou Kyk Lyrics




Jy lê die blaam net voor my deur
Kan ek jou vra, wat is jou verweer?
Moet ek die las van ons skulde dra
Gebukkend onder alles wat jou pla?

Jou oë vernietig die man voor jou
Deurboor die skans wat hy om hom bou
Is jy so skoon, so edel, so rein
Vrygestel deur jou eie pyn?

Ver lê jou wêreld van my kreet
Jy draai jou rug om van my te vergeet
Maar jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai
Jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai

Jy laai net op en jy maak dit swaar
Die gewig van jou klagtes maak my klaar
Sê my net gou, sê my nou
Moet ek altyd harde bene kou?

Lê die hoop te ver dat jy kan vergeef
Vergeet en my 'n kans gee om te leef?
Bly dit 'n droom wat met die dag verdwyn
'N Skim wat net altyd in die nag verskyn?

Ver lê jou wêreld van my kreet
Jy draai jou rug om van my te vergeet
Maar jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai
Jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai

Wat het geword van jou sagte hand
Die liefde wat net altyd in jou oë sou brand?
Leeg lê beloftes soos 'n dooie blaar
Dis al wat ons oorhou vir mekaar

Jou oë vernietig die man voor jou
Deurboor die skans wat hy om hom bou
Is jy so skoon, so edel, so rein
Vrygestel deur jou eie pyn?

Ver lê jou wêreld van my kreet
Jy draai jou rug om van my te vergeet
Maar jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai
Jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Jy lê die blaam net voor my deur
Kan ek jou vra, wat is jou verweer?
Moet ek die las van ons skulde dra
Gebukkend onder alles wat jou pla?

Jou oë vernietig die man voor jou
Deurboor die skans wat hy om hom bou
Is jy so skoon, so edel, so rein
Vrygestel deur jou eie pyn?

Ver lê jou wêreld van my kreet
Jy draai jou rug om van my te vergeet
Maar jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai
Jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai

Jy laai net op en jy maak dit swaar
Die gewig van jou klagtes maak my klaar
Sê my net gou, sê my nou
Moet ek altyd harde bene kou?

Lê die hoop te ver dat jy kan vergeef
Vergeet en my 'n kans gee om te leef?
Bly dit 'n droom wat met die dag verdwyn
'N Skim wat net altyd in die nag verskyn?

Ver lê jou wêreld van my kreet
Jy draai jou rug om van my te vergeet
Maar jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai
Jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai

Wat het geword van jou sagte hand
Die liefde wat net altyd in jou oë sou brand?
Leeg lê beloftes soos 'n dooie blaar
Dis al wat ons oorhou vir mekaar

Jou oë vernietig die man voor jou
Deurboor die skans wat hy om hom bou
Is jy so skoon, so edel, so rein
Vrygestel deur jou eie pyn?

Ver lê jou wêreld van my kreet
Jy draai jou rug om van my te vergeet
Maar jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai
Jy weet op die dag
As die skaal moet draai
Val die dolk van jou kyk
In jou eie blaai
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Jacques Steyn
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Jacques Steyn



Jacques Steyn - Die Dolk Van Jou Kyk Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Jacques Steyn
Length: 4:15
Written by: Jacques Steyn
[Correct Info]
Tags:
No tags yet