Back to Top

Jacques Steyn - Robot Lyrics



Jacques Steyn - Robot Lyrics




Robot
Jaar in en jaar uit
Staan jy hier op die hoek
En klik-klak meedoënloos voort
Gedweë in die laat winterson
Met die herfsblare wat wriemel om jou voet
Lekkerpapiere en hond

Wanneer die koue die stad
Toevou in rookmis
Louer jy voort
Verstik jy in uitlaat
Maar sloof aanhoudend
Om die onfeilbare
Kroon van die skepping te regeer
In stommeteit

Robot
Die geometriess getjank
Van rubber op teer
Giroskopiese revolusies
Eskaderuitlaat

Maar robot
Jaar in en jaar uit
Hou jy jou doof
En knipoog
Vir wat jy sien
En nie sien nie

Klik-klak
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Robot
Jaar in en jaar uit
Staan jy hier op die hoek
En klik-klak meedoënloos voort
Gedweë in die laat winterson
Met die herfsblare wat wriemel om jou voet
Lekkerpapiere en hond

Wanneer die koue die stad
Toevou in rookmis
Louer jy voort
Verstik jy in uitlaat
Maar sloof aanhoudend
Om die onfeilbare
Kroon van die skepping te regeer
In stommeteit

Robot
Die geometriess getjank
Van rubber op teer
Giroskopiese revolusies
Eskaderuitlaat

Maar robot
Jaar in en jaar uit
Hou jy jou doof
En knipoog
Vir wat jy sien
En nie sien nie

Klik-klak
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Jacques Steyn
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Jacques Steyn



Jacques Steyn - Robot Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Jacques Steyn
Length: 2:37
Written by: Jacques Steyn
[Correct Info]
Tags:
No tags yet