Back to Top

Jacques Steyn - Rooijakkals Lyrics



Jacques Steyn - Rooijakkals Lyrics




Jou voetval drup op die grond
Sysies kiet-kiet oral rond
Jou rooi oor spits in die grys
Blou in die sloot lê 'n patrys

Haakdorings
Ge-ets teen die lug
Kambroblare lê bitter gemuf
My verstand die bly steeds suf

Wat is jou naam
Dit wil ek weet
Sê my gou voor ek weer vergeet

Wat is jou naam
Dit wil ek weet
Sê my gou voor ek weer vergeet

Jy's so slim
Soos die houtjie van die galg
Al jou leuens
Laat my gril en walg
Jy ontsnap met 'n skelmstreek
Weer 'n keer het jy my verneuk

Jy's so glad
Soos die gladste seep
Jou slagoffers
Lê op 'n streep
Jy's die jakkals rooi
Al klink jou naam hoe mooi

Jy breek die kettings
Van waarheid in my kop
Jy laat my woorde los
Jy't my gefop

Ek jag na jou
Met die perde van verstand
Oor die leë vlaktes
Van die haakdoringland
Jy bly die skelm
Jan die sanddroë streek
Steeds kom jy weg
Al is jy hoe gebreek

Wat is jou naam
Dit wil ek weet
Sê my gou voor
Ek weer vergeet

Wat is jou naam
Dit wil ek weet
Sê my gou voor
Ek weer vergeet

Wat is jou naam
Dit wil ek weet
Sê my gou voor
Ek weer vergeet
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Jou voetval drup op die grond
Sysies kiet-kiet oral rond
Jou rooi oor spits in die grys
Blou in die sloot lê 'n patrys

Haakdorings
Ge-ets teen die lug
Kambroblare lê bitter gemuf
My verstand die bly steeds suf

Wat is jou naam
Dit wil ek weet
Sê my gou voor ek weer vergeet

Wat is jou naam
Dit wil ek weet
Sê my gou voor ek weer vergeet

Jy's so slim
Soos die houtjie van die galg
Al jou leuens
Laat my gril en walg
Jy ontsnap met 'n skelmstreek
Weer 'n keer het jy my verneuk

Jy's so glad
Soos die gladste seep
Jou slagoffers
Lê op 'n streep
Jy's die jakkals rooi
Al klink jou naam hoe mooi

Jy breek die kettings
Van waarheid in my kop
Jy laat my woorde los
Jy't my gefop

Ek jag na jou
Met die perde van verstand
Oor die leë vlaktes
Van die haakdoringland
Jy bly die skelm
Jan die sanddroë streek
Steeds kom jy weg
Al is jy hoe gebreek

Wat is jou naam
Dit wil ek weet
Sê my gou voor
Ek weer vergeet

Wat is jou naam
Dit wil ek weet
Sê my gou voor
Ek weer vergeet

Wat is jou naam
Dit wil ek weet
Sê my gou voor
Ek weer vergeet
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Jacques Steyn
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Jacques Steyn



Jacques Steyn - Rooijakkals Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Jacques Steyn
Length: 2:50
Written by: Jacques Steyn
[Correct Info]
Tags:
No tags yet