Back to Top

Johann Joubert - Huisie Lyrics

Johann Joubert - Huisie Lyrics

Groen-blou water kniel in gebed op die strandDie son weerkaats soos 'n sterre-kombersDie wind kom fluister 'n storie wat kleef aan die kersAs die Here die hemel bedek met 'n lullabaaiEn kinder-oë nog droom van 'n skoppelmaai...

Op my mond is daar 'n wysieIn my hart is daar 'n huisie;
So skuins bo die laken van die seeDie kinders dansDie golwe breekDie oues droomEn die dominee preek;
Dis die Here wat so skaamteloos geeDis Sy stem wat so weerklink in die golwe van die see...

Vir koue dae is hier warm harteVir donker nagte'n Lig wat skynWant hier kan 'n mens nog luister, kan mens hoorAs die Here saggies fluister in jou oor...
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Groen-blou water kniel in gebed op die strandDie son weerkaats soos 'n sterre-kombersDie wind kom fluister 'n storie wat kleef aan die kersAs die Here die hemel bedek met 'n lullabaaiEn kinder-oë nog droom van 'n skoppelmaai...

Op my mond is daar 'n wysieIn my hart is daar 'n huisie;
So skuins bo die laken van die seeDie kinders dansDie golwe breekDie oues droomEn die dominee preek;
Dis die Here wat so skaamteloos geeDis Sy stem wat so weerklink in die golwe van die see...

Vir koue dae is hier warm harteVir donker nagte'n Lig wat skynWant hier kan 'n mens nog luister, kan mens hoorAs die Here saggies fluister in jou oor...
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Johann Joubert
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Johann Joubert

Johann Joubert - Huisie Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Johann Joubert
Language: English
Length: 3:21
Written by: Johann Joubert
[Correct Info]
Tags:
No tags yet