Jesus Gee my 'n Nuwe Naam
So vars soos 'n lente briesie oor my siel
Jesus gee my 'n Nuwe Naam
'N Naam wat U self gekies het net vir my
Droog af my trane
Maak gelyk my bane
Want ek sal dans en sing
Droog af my trane
Maak gelyk my bane
Want ek sal dans en sing
Jesus gee my 'n Nuwe Naam
Ohh Ohh Ohh
'N Nuwe Naam

Droog hier af nou al my trane - Nuwe Naam
Gelyk my bane - Nuwe Naam
Want ek sal dans en sing - Nuwe Naam