Jy sê ek moet kom
Iets in die buitelug het jou verstom
En jy spring op my rug
Hou net stywer vas
Hou net stywer vas
Ek kom vir jou
En jy laat my spoed optel na waar die nag verbyvlieg
Hou net bietjie verder aan, ons sal dit nou sien
'n Bietjie verder tot daar waar die lig breek
Ek weet
Dis net
Sterre vir jou
Maar wanneer ek alleen voel sit ek net hier en kyk na die
Sterrenet
Vang my as ek val in jou sterrenet
Vang my as ek val in jou
Hou net aan met praat
Jy laat die lewe 'n bietjie meer sin maak
Ek sien deur die lig
As jy net hier naby
As jy net hier naby aan my is
Hou net bietjie verder aan ons sal dit nou sien
'n Bietjie verder tot daar waar die lig breek
Ek weet
Dis net
Sterre vir jou
Maar wanneer ek alleen voel sit ek net hier en kyk na die
Sterrenet
Vang my as ek val in jou sterrenet
Vang my as ek val in jou
Sterrenet
Sterrenet
Wees soos die son
Die lig wat na duisend jare steeds bly opkom
En hou aan die lyn
Mag die vure in jou hart
Vure in jou hart nooit blus nie