Back to Top

Sonskyn Video (MV)




Performed By: Justin Silverstar
Language: English
Length: 2:24
Written by: Justin Sylvester
[Correct Info]



Justin Silverstar - Sonskyn Lyrics




Winter is verby
Ek voel die donker verdwyn
Sonkyn skyn op my
Somer maak my vry
Heeltemal verby
Kan ek die warm kry
Moet aseblief nie gaan nie
Ek wil jou altyd deur my venster sien

Elke oggend voordat Ek opstaan
Droog uit my laaste traan
Sonskyn moet my nooit verlaat

Winter is verby
Ek voel die donker verdwyn
Sonkyn skyn op my
Somer maak my vry
Heeltemal verby
Kan ek die warm kry
Moet aseblief nie gaan nie
Ek wil jou altyd in die hemel sien

Jy is die een wat gee krag
My hande oop gee my mag
Ek verwag eintlik niks nie
Sonlig Dis wonderlik
Nuwe gevoel is so vroelik

Winter is verby
Ek voel die donker verdwyn
Sonkyn skyn op my
Somer maak my vry
Heeltemal verby
Kan ek die warm kry
Moet aseblief nie gaan nie
Ek wil jou altyd sien skyn
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Winter is verby
Ek voel die donker verdwyn
Sonkyn skyn op my
Somer maak my vry
Heeltemal verby
Kan ek die warm kry
Moet aseblief nie gaan nie
Ek wil jou altyd deur my venster sien

Elke oggend voordat Ek opstaan
Droog uit my laaste traan
Sonskyn moet my nooit verlaat

Winter is verby
Ek voel die donker verdwyn
Sonkyn skyn op my
Somer maak my vry
Heeltemal verby
Kan ek die warm kry
Moet aseblief nie gaan nie
Ek wil jou altyd in die hemel sien

Jy is die een wat gee krag
My hande oop gee my mag
Ek verwag eintlik niks nie
Sonlig Dis wonderlik
Nuwe gevoel is so vroelik

Winter is verby
Ek voel die donker verdwyn
Sonkyn skyn op my
Somer maak my vry
Heeltemal verby
Kan ek die warm kry
Moet aseblief nie gaan nie
Ek wil jou altyd sien skyn
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Justin Sylvester
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid


Tags:
No tags yet