Back to Top

Ek Trakie Video (MV)

Performed By: King Vic Tabakan
Language: English
Length: 2:33
Written by: Immanuel Namukomba, Thomas Bantam
[Correct Info]

King Vic Tabakan - Ek Trakie Lyrics

Ek steek uit met 'n pep naat
Maar langs my is 'n kindjie met 'n vet gat
I'm a certified rap star
Ek het betekenis en jy's maar net 'n chesta

Hulle kala oor my juvie maar ek trakie
Hulle kala oor my sakke maar ek trakie
Hulle ntja dat ek moet val maar ek salie

Hulle ntja dat ek moet val maar ek sali
Hulles naar hulle kry nie wat ek kan nie
Bly net daar rondom my en praat oor wat ek maak
Hulles geraak want dit kan nie aan my vang nie
Kantie jy dink kapandi gat vir jou reg maak
Dit gaan nie oor die geld nie jy is net swak
Sonny jy't nie plan nie jy verstaan nie jy's nie man nie
Jy's 'n boy want jy dink dat jy gat tol oor jou haircut
Ne kak jy vat vet gat
En net soos my goose sinne kort jy 'n vet klap
Jy's te gevrek bra
Binne 24 uur gat sy klim op jou kop sit en elke dag op jou kep kak
Daai's hoe dit werk daai's hoe dit laain ou
Nou vra jy vir jouself maar wat is daai nou
Wat maak my daai ou
So kom ek leer jou hoe ek fly bly sonder lat ekke my nog moet fly hou
Jy praat net te veel maar beteken nul
Kyk hie jy's 'n kalf en ek is 'n bul
Kom try loop in my skoene tot laat jou kuite grul
Jy dra 'n 4 ek het 'n 8 vir jou om in te vul
Jy kry sakgeld ek gee dit vir my girl
Jy word onderhou ek betaal bills
Ek loop rondes bo op rondes vir my blaar chill
Ek is duk met 'n duk t... en ek is duk spuls tsek

[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Writer: Immanuel Namukomba, Thomas Bantam
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Tags:
No tags yet