Ek staan nou hier koud, met my voete in die see
Dis laat na middernag, ek hoor die stad nog skree
Die Kaap se laat nag lewe, hou voortsaan baljaar
En ek hoop jy's ok, daar waar jy is vanaand
Maar my hart verlang nou huistoe, met al die paaie in my kop
Reguit daar na jou toe, terwyl die see oor my voete klots
Ummm
Anderkant die Suiderkruis, ver oor die see
Net diskant Upington, daar sal jy wees

Net duskant Upington, waar my hart vir jou wil gee
Winde van Verlange, al suis dit in my oor
Die son oor die see, laat my in Jesus glo
Maar my hart verlang nou huistoe, met al die paaie in my kop
Reguit daar na jou toe, terwyl die see oor my voete klots
Ummm
Anderkant die Suiderkruis, ver oor die see
Net diskant Upington, daar sal jy wees
Anderkant die Suiderkruis, ver oor die see
Net duskant Upington, waar my hart vir jou wil gee
Maar jy sit sover, dit voel al jare lank
Volg net die morê ster, ek kry jou in my drome vanaand