Back to Top

Suidwes Se Winde Video (MV)

Performed By: Landman
Length: 2:54
Written by: J Ferreira

Landman - Suidwes Se Winde Lyrics

Ek staan hier voor my werk alweer
Agt tot vyf dit maak my seer want jy
Jy is nie by my nie

Gesuite en als en my akte tas
Die wind waai laweer my strepies das
En al wat ek aan dink wat maak jy nou

Soos die Suidwes waai wil ek terug waai na jou toe
Wil jou arms voel hier om my in die aand

Daar waar jy is en vir my wag daar in die Kaap

Die naweek is amper hier en ek
Voel al die stres hier in my nek
Van werk, en sonder jou

Die tyd slaan uur en dis verby
Ek weet die pad gaan vining ry
Want ek, ek verlang na jou

[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: J Ferreira
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Landman

Tags:
No tags yet