Back to Top

Liezel Theron - WEERLIG Lyrics

Liezel Theron - WEERLIG Lyrics

Soos `n wolkbreuk wil ek begin hael
Die elektrisiteit in my lyf wil vonke maak en by U voete staan

Kyk die tyd ek wil skuif
Ek wil vlerke sprei op en af vlieg
Na die wolke gaan en weerlig sien straal

Maar eks soos weerlig
Soos weerlig maak U my
Soos weerlig so wonderlik en vry
Elektrisiteit binne my wek my op En maak my bly
Die paradys wat U my wys
Is so vol vrede
Oe oe oe oe dit bewe dit bewe Binne my

Op `n tyd kom `n straal en slaan My raak
Uit die doderyk het U my kom Haal om U lofprys te dra

In `n veld loop ek deur ek hoor die Gedreun van die rowwe weer
Ek voel die vibrasie my lyf beleef U krag

So wonderlik en vry
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Soos `n wolkbreuk wil ek begin hael
Die elektrisiteit in my lyf wil vonke maak en by U voete staan

Kyk die tyd ek wil skuif
Ek wil vlerke sprei op en af vlieg
Na die wolke gaan en weerlig sien straal

Maar eks soos weerlig
Soos weerlig maak U my
Soos weerlig so wonderlik en vry
Elektrisiteit binne my wek my op En maak my bly
Die paradys wat U my wys
Is so vol vrede
Oe oe oe oe dit bewe dit bewe Binne my
Oe oe oe oe dit bewe dit bewe Binne my

Elektrisiteit binne my wek my op En maak my bly
Die paradys wat U my wys
Is so vol vrede
Oe oe oe oe dit bewe dit bewe Binne my
Oe oe oe oe dit bewe dit bewe Binne my

Op `n tyd kom `n straal en slaan My raak
Uit die doderyk het U my kom Haal om U lofprys te dra

In `n veld loop ek deur ek hoor die Gedreun van die rowwe weer
Ek voel die vibrasie my lyf beleef U krag

Maar eks soos weerlig
Soos weerlig maak U my
Soos weerlig so wonderlik en vry
Elektrisiteit binne my wek my op En maak my bly
Die paradys wat U my wys
Is so vol vrede
Oe oe oe oe dit bewe dit bewe Binne my
Oe oe oe oe dit bewe dit bewe Binne my

Elektrisiteit binne my wek my op En maak my bly
Die paradys wat U my wys
Is so vol vrede
Oe oe oe oe dit bewe dit bewe Binne my
Oe oe oe oe dit bewe dit bewe Binne my

Maar eks soos weerlig
Soos weerlig maak U my
Soos weerlig so wonderlik en vry
So wonderlik en vry
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Liezel Theron
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Liezel Theron - WEERLIG Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Liezel Theron
Language: English
Length: 3:30
Written by: Liezel Theron

Tags:
No tags yet