Back to Top

Onblusbaar - Mev. Corona Lyrics

Onblusbaar - Mev. Corona Lyrics

Has decided to enforce a nationwide lockdown for 21 days
Lockdown, lockdown
Don't go downtown
Stock up, stock up
Better get your hopes up
Lockdown, lockdown
Don't go downtown
Stock up, stock up
Better get your hopes up

Die hele wêreld verwelkom vir mevrou Corona
Hulle sê: "Ons longe, ons lewens is als joune"
Eers enter sy jou lewe deur die oë of die mond
Dan infest sy haarself baie diep in die asemhalingskanaal
Jy's eers bewus jy's die chosen one
Wanneer jou long begin vaal
Luister mense, nou is die tyd vir verantwoordelikheid
Want môre is jy spyt
En dit kom altyd te laat
En glo my, die infection sal jy haat
So luister maar vir die president
Hy weet van wat hy praat
En bly tog op die straight en die narrow
Binne in jou huis en ver weg van jou maat
Onthou in die Bybel vind ons vir ou Pharaoh
Hy wou nie luister om die Isrialiete te laat let go
En ons almal weet where did that go
Diep in Afrika is sprinkane in vlaagtes
Mens speel nie met die dood
Even worse, mevrou Corona like om jou te sien suffer
Net so op die drumpel van die dood
Jy's simpel as jy aanhou kap voort
Komaan my ou, jy wil nie net een wees van die statistics
Kom ons wees die klomp wat die storie oordra aan die future generations
Ek scheme even loadshedding is op lockdown
As hy kan luister, beter jy ook by jou huis bly

Lockdown, lockdown
Don't go downtown
Stock up, stock up
Better get your hopes up
Lockdown, lockdown
Don't go downtown
Stock up, stock up
Better get your hopes up

Ek sê COVID-19
En almal weet wat ek meen
So jy beter pleit die bloed van die Here oor jou heen
Want die virus spring niemand vry
Unless jy bly in jou huis dag in en dag uit
Maar so raak die lewe dan maar grys
So kom ons bly kyk aan die bright side van die page
Wanneer laas kon jy by die huis bly
Skoene uitskop en agter oor sit
Hoeveel dinge kan jy nooit doen
Want die tyd is te min
Wanneer laas was daar tyd
Vir die dinge doen wat jou laat ontspan
Vat jou break uit die ratrace
Gebruik die tyd wys
Een van die dae gaan ons 'n struggling economy moet face
Jou place in die tyd van nood is nêrens anders as jou huis
Handskoene, maskers, sanitizers, social distance
Almal is al familiar met die termes
So bly by jou huis
Anders is dit die toekoms wat jy daily gaan moet face

Lockdown, lockdown
Don't go downtown
Stock up, stock up
Better get your hopes up
Lockdown, lockdown
Don't go downtown
Stock up, stock up
Better get your hopes up

By die huis bly
Is die beste way
Om te kan safe bly
Hoekom wil jy dan try stry
As jy net kan by die huis bly
En safe bly
By die huis bly
Is die beste way
Om te kan safe bly
Hoekom wil jy dan try stry
As jy net kan by die huis bly
En safe bly

Hoe vinniger jy by die huis bly
Hoe vinniger kan die hele land weer uitgaan en jol
Hoe vinniger jy by die huis bly
Hoe vinniger kan die hele land weer uitgaan en jol
Hoe vinniger jy by die huis bly
Hoe vinniger kan die hele land weer uitgaan en jol
Die hele land weer uitgaan en jol
Die hele land weer uitgaan en jol
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Writer: Dane Prins
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Onblusbaar

Onblusbaar - Mev. Corona Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Onblusbaar
Language: English
Length: 3:47
Written by: Dane Prins
[Correct Info]
Tags:
No tags yet