Die sewende seël is oopgebreek
Die wederkoms is hier
Almal staan saam en buig jul knieë in ere van
Die ondier
Donkerbok kom jou haal
Donkerbok kom jou haal
Donkerbok kom jou haal
DONKER
Donkerste sonde kom van onder
Ek wonder waar draai die duiwel vanaand
Ons laaste asems uitgeblaas
Stook die kole van hel vanaand!