Back to Top

Slaap Video (MV)

Performed By: Quinlan
Language: English
Length: 2:34
Written by: Quinlan Caiger

Quinlan - Slaap Lyrics
Official

Goeie more mevrou en klas
Julle weet my vloei is rotsvas
Julle het my gevra om oor die media te praat
Ek dink dat sonder rap is ek verlaat
Maar, kan Meneer Scholtz nie aan iets beter dink nie
Iets anders as tieners, selfone, krieket of 'n hondjietjie
Ek weet nie
Julle weet date k nou moet buig Ay
My merke so hoog ek pos hulle na my ma per vliegtuig
Ek is die volgende Jack Parrow
My verse vinniger as Dwayne Pharo
Ek kry altyd twintig uit twintig net soos my visie
Slaap is die naam van hierdie liedjie
Want ek kry so min
Ek het gemis oproepe van my kussing
My woorde is donker en vuil
Maar meisies hou nog van die uil
Cupid met die pyl
My woorde is 'n vanggat, blare oor 'n diep kuil Ay
Niks is vaal, alles is kaal
Jy sal nie hierdie kan herhaal
Want ek systap my vloei beter as Juan De Jong maar ek is nie
Van Paarl Ay
Ek is beter as een en elk van julle
Gaan drink jou pille
My vriendlikheid is nie swakheid maak nooit die voud
Ek is soet by die skool maar by die huis is ek stout
Ek het soveel ys ek maak die son voel koud Yuh
Dis nou genoeg
Almal voel simpel net soos die karakters in Moeggeploeg Ay
Moet ek hier stop
Almal voel stres, almal word kaalkop Ay
Rap is my veste
Ek het lae soos voels neste
Nie soos ui
Hierdie is een van my verskillende buie
Maak seker dat jy weet ek is jou leier
As ek beduie en jy weier gaan ek jou ouers kuier
Hierdie is nie 'n gedig
Dit is my plig
Net die begin
Uitstrek vir die lug ek is die kim
Altyd avontuur tyd soos Jake en Fin
My suster is die duiwel in die huis sy maak sin
Ek is alleen en onskuldig maar ek het mos gesin
Jy sal nie my kan kraak nie, net soos my pin
Jy sal nooit beter wees nie, effens as jy dwing
As ek iets verkeerd doen, as ek kring
Jy sal my nie kan vind nie, soos Osama Bin
Soos Osama Bin
Soos Osama Bin
Soos Osama Bin
Soos Osama Bin
Laden
Nie 'n Van Staden
Askies jy moet my pardon
Ek's groen soos 'n garden
'N tuin
Ek is mos bruin
Net soos 'n trien
Kyk in my brain
Ek is, insane Ay
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Quinlan Caiger
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Quinlan

Tags:
No tags yet