Back to Top

Riku Latti - Op Die Maan Lyrics



Riku Latti - Op Die Maan Lyrics




Kom saam elke dag
Jy wat kleef my gedagtes vas
Jou siel is skaars
Jou sinne vars
Jou woorde hang soos note
Hoor jy?

Agter die die aarde wag
Verlore ure
Geduldig dag
Breek weer aan
Sleep my saam
Lief het ek my oë vir jou gemaak

Met jou hier op die maan
Ons skou die aarde aan
Luister ek na jou
Woorde vir my
Wentel om my heen
Op reis in hierdie baan
Wonder ek waarheen
Waar kom ek vandaan

Kom saam jy wat lag
Jy wat steel
Die dief in die nag
Steel my graag
Opgeraap
Om deur die melkweg spoor te sny

Môre is 'n ander dag
Kan vir môre5 sterre wag
Neem jou sag
Met al my krag
En soos die wêreld is ons vry
Reg oor die aarde ek en jy

Met jou hier op die maan...

Ek kan goed onthou
Soveel ruimte tussen my en jou
Twee teenpole wat mekaar vashou
Kyk hoe lyk die wêreld nou

Met jou hier op die maan
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Kom saam elke dag
Jy wat kleef my gedagtes vas
Jou siel is skaars
Jou sinne vars
Jou woorde hang soos note
Hoor jy?

Agter die die aarde wag
Verlore ure
Geduldig dag
Breek weer aan
Sleep my saam
Lief het ek my oë vir jou gemaak

Met jou hier op die maan
Ons skou die aarde aan
Luister ek na jou
Woorde vir my
Wentel om my heen
Op reis in hierdie baan
Wonder ek waarheen
Waar kom ek vandaan

Kom saam jy wat lag
Jy wat steel
Die dief in die nag
Steel my graag
Opgeraap
Om deur die melkweg spoor te sny

Môre is 'n ander dag
Kan vir môre5 sterre wag
Neem jou sag
Met al my krag
En soos die wêreld is ons vry
Reg oor die aarde ek en jy

Met jou hier op die maan...

Ek kan goed onthou
Soveel ruimte tussen my en jou
Twee teenpole wat mekaar vashou
Kyk hoe lyk die wêreld nou

Met jou hier op die maan
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Riku Lätti
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Riku Latti



Riku Latti - Op Die Maan Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Riku Latti
Length: 4:40
Written by: Riku Lätti
[Correct Info]
Tags:
No tags yet