Back to Top

Robbie Rivers - 2 Siele Lyrics

Robbie Rivers - 2 Siele Lyrics

Trek my en en stoot my weg, dis n groot geveg
Rig my op en breuk my af, maar dit voel so reg
Skeur my hart, speel met my gevoelens
Breuk my af, slegte by bedoelings
Raak verlore, in jou oë
Siel gebroke , vol van boos

Jy dans nog rond hier binne my
Ons is twee siele vas in een lyf
Jy wen ek gee op, kan ons dit nou stop
Want ek mis jou, want ek mis jou
Maak my heel weer , wil net die seer vergeet
Het jy al opgegee , op ons twee
Ja ek probeer leer, gee my net nog 'n keer
Om te wys dat ek omgee

Sy soek eintlik net fun, nie vir 'n man wat haar vas kan vang
Sy soek eintlik net fun, nie vir n man wat haar vas kan vang
Was ek goed genoeg vir jou?
Vir jou vir jou

Ja jy dans rond , dans rond

Ja jy dans hier rond diep binne my

[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Robert Herbst
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Robbie Rivers - 2 Siele Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Robbie Rivers
Language: English
Length: 2:51
Written by: Robert Herbst

Tags:
No tags yet