Back to Top

Ryk Kleinhans & Steffen Labuschagne - Jonk, Dronk en Doof Lyrics



Ryk Kleinhans & Steffen Labuschagne - Jonk, Dronk en Doof Lyrics
Official




Jy is uitgedryf
Oor die vloer versprei
Dit is ons laatste aand
En ek kan dink
Die lewe maak mens seer
En ek kan drink
En ons doen dit weer
Dit is jou sewende lewe
Wie sal jou ooit vergewe
Jy is die rede vir lewe
En ek sal uitskree
Ek voel die aarde draai
En ek is oraait
Iemand sal my huis toe vat
Ja, iemand sal my huis toe
Kyk dis n feit
Ons gaan die tyd beroof
Tussen drank en dood
Vat my terug
Ek het my self beloof
Jonk, dronk en doof
En my vriende ook
Dit is jou sewende lewe
Wie sal jou ooit vergewe
Jy is die rede vir lewe
En ek sal uitskree
Ek voel die aarde draai
En ek is oraait
Iemand sal my huis toe vat
Ja, iemand sal my huis toe
Ek voel die aarde draai
En ek is oraait
Iemand sal my huis toe vat
Ja, iemand sal my huis toe
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Jy is uitgedryf
Oor die vloer versprei
Dit is ons laatste aand
En ek kan dink
Die lewe maak mens seer
En ek kan drink
En ons doen dit weer
Dit is jou sewende lewe
Wie sal jou ooit vergewe
Jy is die rede vir lewe
En ek sal uitskree
Ek voel die aarde draai
En ek is oraait
Iemand sal my huis toe vat
Ja, iemand sal my huis toe
Kyk dis n feit
Ons gaan die tyd beroof
Tussen drank en dood
Vat my terug
Ek het my self beloof
Jonk, dronk en doof
En my vriende ook
Dit is jou sewende lewe
Wie sal jou ooit vergewe
Jy is die rede vir lewe
En ek sal uitskree
Ek voel die aarde draai
En ek is oraait
Iemand sal my huis toe vat
Ja, iemand sal my huis toe
Ek voel die aarde draai
En ek is oraait
Iemand sal my huis toe vat
Ja, iemand sal my huis toe
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Ryk Kleinhans, Steffen Labuschagne
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid




Ryk Kleinhans & Steffen Labuschagne - Jonk, Dronk en Doof Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Ryk Kleinhans & Steffen Labuschagne
Language: English
Length: 2:55
Written by: Ryk Kleinhans, Steffen Labuschagne
[Correct Info]
Tags:
No tags yet