Back to Top

SAMPAULE - ONGESOND Lyrics



SAMPAULE - ONGESOND Lyrics
Official




Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Ek's selfsugtig
As ek myself sien dan sug ek
Regte pad
Verkeerde rigting
Gekompliseerd
Ek's te jonk en dronk om om te gee
Of om te leer hoe'm op te tree
Of om te weet ek is verkeerd
Gee nie om oor beter wees nie
Gee net om oor beter voel
Gee nie om oor liefde vind nie
Net solank jy my wil oeh
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Kom ek sê dit nog 'n keer
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Nou sit jy met my opgeskeep
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Ek dink my ma't 'n vermoede
Wat in my longe en bloed is
Mamma ek probeer my beste
Jy weet ek't goeie bedoelings
Ek ken my pa se gevoelens
Oor wie se nek ek gesoen het
Pappa ek soek ook net liefde
Ek is 'n mens met behoeftes
Pornografie en selfbejammering
Ek haat myself kort verandering
Gesonde habits en bietjie aanmoeding
Bietjie aanmoeding
Rittelin om my reg te ruk
Nog 'n pil wat ek moet drink
Nog iets waarop ek kan verstik
Nog 'n verskoning om te verdrink
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Kom ek sê dit nog n keer
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Nou sit jy met my opgeskeep
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Kom ek sê dit nog n keer
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Nou sit jy met my opgeskeep
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Ek's selfsugtig
As ek myself sien dan sug ek
Regte pad
Verkeerde rigting
Gekompliseerd
Ek's te jonk en dronk om om te gee
Of om te leer hoe'm op te tree
Of om te weet ek is verkeerd
Gee nie om oor beter wees nie
Gee net om oor beter voel
Gee nie om oor liefde vind nie
Net solank jy my wil oeh
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Kom ek sê dit nog 'n keer
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Nou sit jy met my opgeskeep
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Ek dink my ma't 'n vermoede
Wat in my longe en bloed is
Mamma ek probeer my beste
Jy weet ek't goeie bedoelings
Ek ken my pa se gevoelens
Oor wie se nek ek gesoen het
Pappa ek soek ook net liefde
Ek is 'n mens met behoeftes
Pornografie en selfbejammering
Ek haat myself kort verandering
Gesonde habits en bietjie aanmoeding
Bietjie aanmoeding
Rittelin om my reg te ruk
Nog 'n pil wat ek moet drink
Nog iets waarop ek kan verstik
Nog 'n verskoning om te verdrink
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Kom ek sê dit nog n keer
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Nou sit jy met my opgeskeep
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Kom ek sê dit nog n keer
Ek's te jonk om op te gee
Maar eks te dronk om om te gee
Ek het soveel opgevreet
Nou sit jy met my opgeskeep
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
Jonk dronk ongesond
Angsaanvalle op die grond
Hulle droom in monotoon
Maar die fout in my kop
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Paul-Samuel Rheeder
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: SAMPAULE



SAMPAULE - ONGESOND Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: SAMPAULE
Language: English
Length: 3:14
Written by: Paul-Samuel Rheeder
[Correct Info]
Tags:
No tags yet