Back to Top

Sheldon van Wyk - Sonder Jou Lyrics



Sheldon van Wyk - Sonder Jou Lyrics
Official




Wat is n 4x4
Sonder n goeie stel modder bande
Wat is n ou plaas pad
Sonder koring en mielielande
Wat is my boks kitaar
Sonder sy staal snare
Wat is ek sonder jou my vrou
Die Here het geweet
Dit is nie goed vir hierdie man
Om alleen te wees nie
En nou kan ek sien
Wat jy vir my beteken
Want ek sou seker
Te laat geslaap het
Te min geëet het
Te veel gewerk het
Ja hoe langer ek jou lief het
Hoe meer wonder ek
Wat sou ek gedoen het sonder jou
Wat is n lang teerpad
Sonder plaas musiek en koffie
Wat is die see en strand
Sonder sonskyn en jou mense
Wat is n bosveld vuur
Sonder n pa en 'n ou whiskey
Wat is ek sonder jou my vrou
Die Here het geweet
Dit is nie goed vir hierdie man
Om alleen te wees nie
En nou kan ek sien
Wat jy vir my beteken
Want ek sou seker
Te laat geslaap het
Te min geëet het
Te veel gewerk het
Ja hoe langer ek jou lief het
Hoe meer wonder ek
Wat sou ek gedoen het sonder jou
Wat sou ek gedoen het sonder jou
Soos n legkaart met verlore stukkies
Is ek steeds n prentjie
Wat nooit sou wees wat ek kon wees nie
Sonder jou my vrou
Die Here het geweet
Dit is nie goed vir hierdie man
Om alleen te wees nie
En nou kan ek sien
Wat jy vir my beteken
Want ek sou seker
Te laat geslaap het
Te min geëet het
Te veel gewerk het
Ja hoe langer ek jou lief het
Hoe meer wonder ek
Wat sou ek gedoen het sonder jou
Wat sou ek gedoen het sonder jou
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Wat is n 4x4
Sonder n goeie stel modder bande
Wat is n ou plaas pad
Sonder koring en mielielande
Wat is my boks kitaar
Sonder sy staal snare
Wat is ek sonder jou my vrou
Die Here het geweet
Dit is nie goed vir hierdie man
Om alleen te wees nie
En nou kan ek sien
Wat jy vir my beteken
Want ek sou seker
Te laat geslaap het
Te min geëet het
Te veel gewerk het
Ja hoe langer ek jou lief het
Hoe meer wonder ek
Wat sou ek gedoen het sonder jou
Wat is n lang teerpad
Sonder plaas musiek en koffie
Wat is die see en strand
Sonder sonskyn en jou mense
Wat is n bosveld vuur
Sonder n pa en 'n ou whiskey
Wat is ek sonder jou my vrou
Die Here het geweet
Dit is nie goed vir hierdie man
Om alleen te wees nie
En nou kan ek sien
Wat jy vir my beteken
Want ek sou seker
Te laat geslaap het
Te min geëet het
Te veel gewerk het
Ja hoe langer ek jou lief het
Hoe meer wonder ek
Wat sou ek gedoen het sonder jou
Wat sou ek gedoen het sonder jou
Soos n legkaart met verlore stukkies
Is ek steeds n prentjie
Wat nooit sou wees wat ek kon wees nie
Sonder jou my vrou
Die Here het geweet
Dit is nie goed vir hierdie man
Om alleen te wees nie
En nou kan ek sien
Wat jy vir my beteken
Want ek sou seker
Te laat geslaap het
Te min geëet het
Te veel gewerk het
Ja hoe langer ek jou lief het
Hoe meer wonder ek
Wat sou ek gedoen het sonder jou
Wat sou ek gedoen het sonder jou
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Sheldon van Wyk
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid




Sheldon van Wyk - Sonder Jou Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Sheldon van Wyk
Language: English
Length: 3:08
Written by: Sheldon van Wyk
[Correct Info]
Tags:
No tags yet