Die woord van God
Is lewendig en kragtig
Dis skerper as enige swaard
Met twee snykante
En dring deur selfs tot skeiding van
Siel en gees van gewrigte en murg
Dit beoordeel die bedoelings
En gedagtes van die hart
Niks sal vir God se oë
Onsigbaar bly nie
U is liefde, U is lewe
U gee krag en U bring vrede
Elke dag
Wat ons lewe
U is liefde, U is lewe
U gee krag en U bring vrede
Elke dag
Wat ons lewe
O want God U is groot
U is sterk en magtig
U sien deur al ja
Al ons geslagte
U's die Alfa en Omega
Omring met krag
U is Yahweh wat spreek
En die aarde bewe
Die reg bring dood
Maar U liefde vergewe
My siel verskroei in eerbied
Voor U troon
U is liefde, U is lewe
U gee krag en U bring vrede
Elke dag
Wat ons lewe
U is liefde, U is lewe
U gee krag en U bring vrede
Elke dag
Wat ons lewe
En al sou dit donker word om my
Steeds weet ek
U is naby
En al sou die berge om my val
Steeds weet ek
U is daar
U is by my
By my
By my
O U is daar
U is by my
By my
By my
O U is daar
O
U is by my
By my
By my