Back to Top

Thys Nortje - Somer Lyrics



Thys Nortje - Somer Lyrics




Sy beweeg soos die Somer
Soos die winde in die Kaap
Soos die oggendson wat sy kop uit steek
Oor die moederstad se geraas

Daar waar die see en die strande
Tafelberg se wolke groet
Tussen tasse en 'n spul vreemdelinge
Waar ek 'n paar mense ontmoet

Maar ek wil gaan stap in jou valleie
En stadig daar verdwaal
Ek wil wegraak met die soete wete
Dat jy my sal kom haal
Gee my kans ek's net verlore
Maar ek belowe ek's oppad
Ek wil jou beter ken as vyf minute
Al sou dit dan vyf jaar vat

Asseblief moenie daaroor dink nie
Kom kry my net eendag weer hier
Maar as jy vra of die song oor jou is
Sou ek vir jou moes lieg

Maar ek wil gaan stap in jou valleie
En stadig daar verdwaal
Ek wil wegraak met die soete wete
Dat jy my sal kom haal
Gee my kans ek's net verlore
Maar ek belowe ek's oppad
Ek wil jou beter ken as vyf minute
Al sou dit dan vyf jaar vat

Ek sal jou nog eendag kom opspoor
Solank jy net eendag onthou
Want al is dit ook maar vrek koud hier
Weet ek dis Somer
Dis Somer by jou
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Sy beweeg soos die Somer
Soos die winde in die Kaap
Soos die oggendson wat sy kop uit steek
Oor die moederstad se geraas

Daar waar die see en die strande
Tafelberg se wolke groet
Tussen tasse en 'n spul vreemdelinge
Waar ek 'n paar mense ontmoet

Maar ek wil gaan stap in jou valleie
En stadig daar verdwaal
Ek wil wegraak met die soete wete
Dat jy my sal kom haal
Gee my kans ek's net verlore
Maar ek belowe ek's oppad
Ek wil jou beter ken as vyf minute
Al sou dit dan vyf jaar vat

Asseblief moenie daaroor dink nie
Kom kry my net eendag weer hier
Maar as jy vra of die song oor jou is
Sou ek vir jou moes lieg

Maar ek wil gaan stap in jou valleie
En stadig daar verdwaal
Ek wil wegraak met die soete wete
Dat jy my sal kom haal
Gee my kans ek's net verlore
Maar ek belowe ek's oppad
Ek wil jou beter ken as vyf minute
Al sou dit dan vyf jaar vat

Ek sal jou nog eendag kom opspoor
Solank jy net eendag onthou
Want al is dit ook maar vrek koud hier
Weet ek dis Somer
Dis Somer by jou
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Mathys Nortje
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Thys Nortje



Thys Nortje - Somer Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Thys Nortje
Language: English
Length: 3:40
Written by: Mathys Nortje
[Correct Info]
Tags:
No tags yet