Back to Top

Thys Nortje - Winters Lyrics



Thys Nortje - Winters Lyrics




Ek het vandag weer aan jou gedink
Ek weet ek moes nie
Ja dit help nie
Maar ek het
Ek het vandag weer daai blomme vir jou gepluk
Ek weet jy's nie hier nie
Jy gaan dit nie sien nie
Maar ek het
Dit help nie ek hoop nie
Ek moes nie weg loop nie
Maar ek het

So as ek nou omdraai
Sou jy my wou keer?
En as ek vir jou skryf
Sou jy ooit my woorde lees?
Ek moet aan beweeg
Ek weet, ek probeer
Maar dis nou al 'n paar Winters later
En ek mis jou
Ek mis jou nogsteeds

Dit was vanaand weer so vrek koud gewees
Jou pers kombers lê nog langs die kers
Maar jy is weg
Die koue brand
Net soos jou hande sou
Ek het nie verander nie
Maar Lief ek belowe ek wou

So as ek nou omdraai
Sou jy my wou keer?
En as ek vir jou skryf
Sou jy ooit my woorde lees?
Ek moet aan beweeg
Ek weet, ek probeer
Maar dis nou al 'n paar Winters later
En ek mis jou
Ek mis jou nogsteeds

Slaan die deur soos donderweer
Ek weet ons is moeg probeer
Maar waar is jy?
Dalk is dit wat ek verdien
Maar ek wil jou net een keer sien
Waar is jy?
Dit is seer, ek's uitgeteer
Ek het ons in twee geskeur
Waar is jy?
Alles wat ons ooit sou lief
Het ek in die voet geskiet
Maar waar is jy?

Want ek mis jou nogsteeds
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Ek het vandag weer aan jou gedink
Ek weet ek moes nie
Ja dit help nie
Maar ek het
Ek het vandag weer daai blomme vir jou gepluk
Ek weet jy's nie hier nie
Jy gaan dit nie sien nie
Maar ek het
Dit help nie ek hoop nie
Ek moes nie weg loop nie
Maar ek het

So as ek nou omdraai
Sou jy my wou keer?
En as ek vir jou skryf
Sou jy ooit my woorde lees?
Ek moet aan beweeg
Ek weet, ek probeer
Maar dis nou al 'n paar Winters later
En ek mis jou
Ek mis jou nogsteeds

Dit was vanaand weer so vrek koud gewees
Jou pers kombers lê nog langs die kers
Maar jy is weg
Die koue brand
Net soos jou hande sou
Ek het nie verander nie
Maar Lief ek belowe ek wou

So as ek nou omdraai
Sou jy my wou keer?
En as ek vir jou skryf
Sou jy ooit my woorde lees?
Ek moet aan beweeg
Ek weet, ek probeer
Maar dis nou al 'n paar Winters later
En ek mis jou
Ek mis jou nogsteeds

Slaan die deur soos donderweer
Ek weet ons is moeg probeer
Maar waar is jy?
Dalk is dit wat ek verdien
Maar ek wil jou net een keer sien
Waar is jy?
Dit is seer, ek's uitgeteer
Ek het ons in twee geskeur
Waar is jy?
Alles wat ons ooit sou lief
Het ek in die voet geskiet
Maar waar is jy?

Want ek mis jou nogsteeds
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Mathys Nortje
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Thys Nortje



Thys Nortje - Winters Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Thys Nortje
Language: English
Length: 3:56
Written by: Mathys Nortje
[Correct Info]
Tags:
No tags yet