Lank
Lank het ek gedoen
Gedoen wat die bates om my vergif het om te bloem
Kan
Kan jy dit benoem
Al daardie dryf frasies dikwels gaan versoen
Ek is moeg vir al die kak wat my jaag
Al die mag van vandag
Kan ons ophou om te veel te verwag?
En kan ons ophou soek na die kreukels in mekaar se lag?
Klank
Klank het opgelos
My uit die fles van almal se speeksel uit verlos
Dank
Dank maar geen genot
Ons verdun die lewe met 'n ewigheid van nog
Ek is moeg vir al die kak wat my jaag
Al die mag van vandag
Kan ons ophou om te veel te verwag?
En kan ons ophou soek na die kreukels in mekaar se lag?
Ek is moeg vir al die kak wat my jaag
Al die mag van vandag
Kan ons ophou om te veel te verwag?
Kan ons ophou soek na die kreukels in mekaar se lag?