Back to Top

Volk - My Hart Is 'n Trein Lyrics

Volk - My Hart Is 'n Trein Lyrics
Official

My hart is 'n trein wat aanhou trek
Aan 'n tien ton trok vol van die skepper se werk
Dié man het 'n plan sê my ma vir my
Maar ek en hy het alweer baklei
Tj tj tjoe tjoe
My hart is 'n trein wat loop op brandewyn
Tj tj tjoe tjoe
My hart is 'n trein baby
Dis laat in die aand by die local bar
Hy's ver weg, maar ons praat met mekaar
Ek sê eendag sal ons cool wees voor die einde kom
Ons altwee maak maar voute wat net een van ons sien kom
Hy sê hoe anders. Ons ry net die branders
Tj tj tjoe tjoe
My hart is 'n trein wat loop op brandewyn
Tj tj tjoe tjoe
My Hart is'n trein baby
Tj tj tjoe tjoe
My hart is 'n trein wat loop op brandewyn
Tj tj tjoe tjoe
My hart is 'n trein baby
Ek sê ek kan nie vergeet dat ek weet hoe dit was voor die bom of die byl ons laat huil vir 'n pyl
Want wat anders? Ons ry net die branders
Tj tj tjoe tjoe
My hart is 'n trein wat loop op brandewyn
Tj tj tjoe tjoe
My hart is 'n trein baby
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Franco du Toit
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Volk

Volk - My Hart Is 'n Trein Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Volk
Language: English
Length: 3:45
Written by: Franco du Toit

Tags:
No tags yet