Baby as ek bloed ruik
En vir hom kyk
En al sy tjommies wat so om hom staan dan
Dan moet jy weg loop
Want ek gaan hom doop
Doop soos 'n kind wat die Here gou gaan vind
Want nou's ek blind
Vader vergewe my
Want ek gaan nou baklei en
Ek lewe maar ek bewe
En nou
En nou's sy tyd hier
Dit het alles begin daardie aand by 'n dans
Almal in die saal ons was sewentien jaar oud
Dis koud
Dis middel Julie
Ek wou met jou praat maar ek weet nie hoe nie
Later in die aand sit ek en rook om die hoek
Ek kyk af in die gang en raak skoon bang toe jy daar lê met 'n hand vol trane
Net toe ek wou help gryp 'n hand my van agter
Een groot skoot en ek was aan die hardloop
Ek het niks geweet my naam vergeet
Ek was bang
Ek was jonk
Maar na vanaand slaap ek in die tronk en
Vader vergewe my
Want ek gaan nou baklei en
Ek lewe maar ek bewe
En nou
En nou's sy tyd hier
En my hart pomp bloed teen top spoed
En my hart pomp bloed teen top spoed
En my hart pomp bloed teen top spoed
En my hart pomp bloed teen top spoed
En my hart pomp bloed teen top spoed
En my hart pomp bloed teen top spoed
En my hart pomp bloed teen top spoed
En my hart pomp bloed teen top spoed
En sy hart klop
Sy hartklop stop
Baby as ek bloed ruik
En vir hom kyk