Almal soek 'n storie
Almal stook 'n vuur
Ek sit en rook 'n rollie sigarette is duur
Die internet is vol
Ons ouers praat oor zol
Die lewe is 'n empty bar en ek mis die jol
Pa en Ma is kaal en lê in die bed
Boetie eet sy KFC en kyk sy shows op die TV
En almal bly worry oor die land se kak
Maar nou is dit net lekker met 'n twak in die sak ja
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak yeah
My hart klop anders as 'n paar jaar terug
Ek sien deur die opskrif van 'n nuus berig
My hande dra blase want ek stook die vuur
Soms praat ek die waarheid en dit kos my duur
Almal soek geld
Al die ys smelt
Maar niemand doen niks nie
Hulle wag vir 'n held
En tussen in sit ek en bak op die dak
En alles is weer lekker met 'n twak in die sak yeah
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak yeah
Oooh oooh ooh ooh oooh
Oooh oooh ooh ooh oooh
Oooh oooh ooh ooh oooh
Oooh oooh ooh ooh oooh
Ek soek my twak in die
Oooh oooh ooh ooh oooh
Ek soek my twak in die
Oooh oooh ooh ooh oooh
Ek soek my twak in die
Oooh oooh ooh ooh oooh
Ek soek my twak in die
Oooh oooh ooh ooh oooh
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak yeah
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak
Twak twak. Twak in die sak yeah