Elke aand droom ek van 'n different boud
Die eerste boud is 'n hoender boud
Die tweede bout is 'n bieste boud
Maar die derde boud is Amina se boude
Boude, lekker, lekker, lekker hoender boude
Boude, lekker, lekker, lekker bieste boude
O die boud wat ry, sal jy, sal jy, sal jy in die water kry
Maar wat djy wil hê, is die boud wat daar by jou lê
O ek droom ek vat aan Amina se boud
Die linker boud was 'n bietjie koud
Die regter boud maak my so benoud
O toe eet ek maar liewers die hoender se boude
Boude, lekker, lekker, lekker hoender boude (Sommer lekker, lekker)
Boude, lekker, lekker, lekker bieste boude
O die boat wat ry, sal jy, sal jy, sal jy in die water kry
Maar wat djy wil hê, is die boud wat daar by jou lê
O toe ek wakker skrik toe kyk ek rond
Die komberse lê almal op die grond
Dis 'n droom, 'n droom, 'n wonderlike droom
Dis 'n droom van baie boude
Boude, lekker, lekker, lekker hoender boude (Verstaan djy?)
Boude, lekker, lekker, lekker bieste boude
O die boat wat ry, sal jy, sal jy, sal jy in die water kry
Maar wat djy wil hê, is die boud wat daar by jou lê
Boude, lekker, lekker, lekker hoender boude
Boude, lekker, lekker, lekker bieste boude (Verstaan djy?)