Back to Top

Willie Joubert - My God Is By My Lyrics

Willie Joubert - My God Is By My Lyrics
Official

Hier in my hart het 'n wonder gebeur, ek is gevul met nuwe krag
Die Heilige Gees het in my kom leef nou sien ek kans vir 'n nuwe dag

My lewe is gevul met wonders (Wonders)
Ek sien Hom in elke dag
As ek op kyk na die berge
Weet ek waar kom my hulp vandaan

My God is by my daarom sal ek nie vrees
My God is by my, ek stap uit teen 'n reus
Die krag van die Here leef binne in my
Sy Heilige Gees bring oorwinning vir my
Ek sweef soos 'n arend in die Here se krag
Ek weet ek is veilig as ek op U wag

As U vir my is wie kan teen my wees want U lei my tree vir tree
U woord my God verlig my pad, ek is veilig in U hand

U's die bron van al my krag
Ek lewe in oorwinning
Want ek weet U is aan my kant

My God is by my
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: MICHAEL BUSCHJAN, WILLIE JOHANNES JOUBERT, KURT JR. KOKUS, THOMAS ROSENFELD, JEAN PIERRE VALANCE
Copyright: Lyrics © BMG Rights Management, Universal Music Publishing Group

Willie Joubert - My God Is By My Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet